Ga naar de inhoud
PodcastsChristendomekerk Boodskap | Die Podcast

ekerk Boodskap | Die Podcast

ekerk
ekerk Boodskap | Die Podcast
Nieuwste aflevering

146 afleveringen

  • ekerk Boodskap | Die Podcast

    DIE STORIES | Lida Grové | Maclear Brei-projek

    01-10-2026 | 29 Min.
    Hierdie maand kuier ons saam met Lida Grové wat 'n brei-projek begin het in Maclear.

     

    Lida en haar span brei regdeur die jaar.  Eers brei hulle truie, musse, komberse en dan brei hulle 'teddies' vir kinders wat kanker het.  Luister vandag na hoe sy die stories vertel van Maclear en hoe 'n hele gemeenskap saam hande vat om 'n verskil te maak.

     

    Indien jy wil betrokke raak, kan jy Lida direk skakel by 082 440 5541
  • ekerk Boodskap | Die Podcast

    Kyk weer: Wanneer die kultuur normaal begin voel

    28-09-2026 | 29 Min.
    Ons leef elke dag binne ’n kultuur wat ons idees vorm oor wat normaal, belangrik en aanvaarbaar is. Met verloop van tyd begin ons maklik kyk soos almal rondom ons kyk.

    𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 help ons om deur Jesus se oë weer te kyk na die wêreld waarin ons leef, en te ontdek hoe Hy ons vorm om getrou aan Hom te leef.

    #eKerk #Boodskap
  • ekerk Boodskap | Die Podcast

    Praat beter, praat die Here se soort taal

    20-09-2026 | 22 Min.
    Ons woorde dra gewig. Dit kan mense nader trek, hoop gee en iets van God se hart sigbaar maak in die gewone gesprekke van elke dag.

     𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons ontdek hoe die Here se soort taal klink, en hoe ons kan leer om anders en beter met mekaar te praat.

    #eKerk #Boodskap
  • ekerk Boodskap | Die Podcast

    Kyk weer: Wanneer jy dink jy leef

    15-09-2026 | 28 Min.
    Dit is moontlik om besig te wees, aan te gaan en van buite lewendig te lyk, maar is dit dieselfde as om werklik te leef? Soms het ons nodig om weer te kyk na wat ons as lewe beskou.

     

    𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 help ons om weer te kyk en te ontdek wat Jesus ons leer oor ’n lewe wat werklik lewendig is.

     

    #eKerk #Boodskap
  • ekerk Boodskap | Die Podcast

    Vuur op jou lippe, vuur op jou hart

    06-09-2026 | 23 Min.
    Wat in ons harte leef, vind dikwels ’n pad na ons woorde. Daarom maak dit saak waarmee ons ons harte vul en hoe ons kies om met ander te praat.

     

    𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons ontdek hoe God ons harte én ons woorde vorm, sodat dit wat oor ons lippe kom iets van Sy teenwoordigheid en goedheid weerspieël.

     

    #eKerk #Boodskap
Meer Christendom podcasts
Over ekerk Boodskap | Die Podcast
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is. 
Podcast website

Luister naar ekerk Boodskap | Die Podcast, De Ongelooflijke Podcast en vele andere podcasts van over de hele wereld met de radio.net-app

Ontvang de gratis radio.net app

  • Zenders en podcasts om te bookmarken
  • Streamen via Wi-Fi of Bluetooth
  • Ondersteunt Carplay & Android Auto
  • Veel andere app-functies